Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ouderdom, is vir almal 'n faktor geleerdheid vir almal 'n "moet"
Al wat ek wil he, om ma te wees, vol van gloed.

'n lewe te deel met my gesin,
'n vrou en ma, wat uitstaan soos min.
Die voetjies teen my magie te voel
Die vreugde oor my menswees spoel

Al die beweeging van die baba-siel,
Dis 'n belofte van God, vir die draai van die wiel.

Al die liefde en vreugde wat die stemmetjie kan bring.
Al die aande wat ek haar aan die slaap sal kan sing.

Die trane van hartseer wat ek van haar wange sal kan vee.
My twee hande van liefde, wat haar wil beskerm in al my wee.

Die gebed na God om ons kindjie veilig te hou,
Die geloof aan Hom, om te keer van die lewe se knou.

Styf wil ek haar teen my bors vas-druk.
Twee hartkloppe eenraak soos garing materiaal aan mekaar vas stuk.

Lief sal ek haar he al is sy al wat ek het.
Spry van haar skoenlapper vlerkies sal ek trost wees, haar laat vlieg in gebed.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

die weervoorspelling
ek hou baie hiervan.
Nederig en nugter.
En sluit dit in wat werklik saakmaak.

Pragtig.
5 jaar 3 maande 3 weke 4 dae 12 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

n Vergane Era

deur neels claasen

n boek met verhale en staaltjies uit die skrywer se eie eie spoorwegloopbaan



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar