Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Oorweldig is ons dae,
met oordonderend dinge
Soms net te veel gevrae,
Aanslag op ons sinne.

Geluk vals jolyt en plesier,
’n glimlag of traan
Die aalwynbitter, die suur.
onvermoe om als te verstaan.

Sinnelose gebeure-
Verwarring, en die chaos!
Lewe en dood, ou swere.
’n geveg om oorlewing.

Emosies aanhoudend getreiter.
Oorhaastig gemaakte besluite
Dalk onder druk, verkeerd geuiter.
Gedwonge, totaal gemisluk.

Afsluit tyd is nodig.
Opkrul terug in foetaal.
Wegkruip van die gespuis.
Voel hier verlore,oorbodig
Wil wegbreek van die gedruis,
terug gaan na my skoothuis -
Ek ken jou NIE so -Suid-Afrika.

LL



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

x-sodus
is my bottelgat bril glase so dik dat ek nou eers jou ontdek?vandag het ek met vergrootglas gelees...en gelees..vrou! jou siel praat MY TAAL!
drabmol
11 jaar 4 maande 2 weke 8 ure oud



Waarheen met die Nuwe Wyn

deur Christo Nel

Die boek, WAARHEEN MET DIE NUWE WYN, wat in 2004 vir die tweede keer nuut gepubliseer is, is bedoel om ‘n bydrae te maak as deel van die gesprek rondom Bybelse vernuwing wat tans onder veral Afrikaanssprekende gelowiges aan die gang is oor wat Christen-wees en kerk-van-Christus-wees beteken.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar