Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Wat sal met jou gebeur
As jy nie meer kan skryf nie
Vra iemand my so uit die bloute

Ek skrik amper maar wys niks
Sal maar wag vir die pleister om af te kom
Se ek half tegend.

Stomgeslaan deur my antwoord
Vra hy hierdie keer
Se nou jou stories droog op

Ek kyk hier binne tot in my siel
Ek antwoord rustig
Solank as daar woorde is sal daar stories wees

Ons taal is jonk en mooi en sterk
Dit maak nie saak wie wat doen of se
Hy sal altyd voort bestaan

Ek staan op aandag vir my taal
Hy het my nog nooit verraai nie
Nee, hy is altyd daar.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

...
Hier is my saluut vir jou!
8 jaar 4 maande 3 weke 1 dag 5 ure oud


woorde
Knap gedaan.
8 jaar 4 maande 3 weke 1 dag 6 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Katarsis

deur http://www.woes.co.za/

Katarsis, ’n versameling gedigte deur 3 skrywers, tribalmoon, Berg en Chenél Pieterse-Boyle in Afrikaans, bevat ’n uiteenlopende versameling gedigte wat ’n ryk diversiteit van temas en denke byeenbring.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar