Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Wat bly daar nog vir my oor?

ek’s deur drenk met die swart doods reёn,

van emosie en smart wat my lewe deurboor.


Ek verdrink aan die verlede en hede -

bruisend, malend die waters van gevoel,

hulpeloos my roep – my bede.


Gekelder my skip van hoop...

‘n watergraf vir hierdie dooie hart,

van my hele bestaan gestroop.





Cornien



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :
Pyn

Van ons ander lede

Jesus, die Doper met die Gees

deur Christo Nel

In die taal en idioom van Afrikaanssprekende mense neem Christo gelowiges na die sowat 319 verse in die Bybel waarin daar direk na die Heilige Gees verwys word.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar