Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Weerlig strale kraak
uit donker pligsversuim,
elektriese waarheid
ontbloot `n staatsgeheim.
          
Wraak van geregtigheid
bring woede en pyn,
na al die gemors
wat in die aarde rond skuim.
         
Worstel uit die sirkel-loop
na strale van hoop,
die hergeboorte son
(`n swart en wit banier met `n rooi kruis God).
                     
Kyk na die wolke!
die weerlig en die son,
die ridders van Ea,
die weermag wederkoms.
          
Lig julle hande
en prys die Godin.
Harte in vlamme
           vir `n nuwe begin.          

 



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Kommentaar
Puik geskryf.
4 jaar 10 maande 1 week 5 dae 14 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Dans van die Vlammevers

deur Evelyn van der Merwe

100 Gedigte met inspirasie, humor en ‘n kykie na die ou dae.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar