Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Die duisternis, wat aanhou woed,
die krag, van U sterk bloed,
het reeds vir ons vergoed!

Al gaan ons, deur ‘n doodskadu dal,
U het reeds die prys, vir ons betaal,
U sal ons optel, al het ons U gefaal!

Die begin en die einde, dis wie U is,
In U groot weë, wil ons tog rus,
Here, skep in ons ‘n lewens lus!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Weer vergewe
70 x 7.

Daar is baie emosie in jou gedigte en ek bespeur tog ook bagasie wat jy saamdra. Bagasie wat jy dalk al langs die pad moes verloor het.

Jy ontbloot jou siel en jou liefde in jou gedigte. Ek hou daarvan. Veral van jou gedigtebede.
12 jaar 1 maand 2 weke 1 dag 5 ure oud


Amen! Baie mooi!
12 jaar 1 maand 2 weke 1 dag 8 ure oud


Lofprysing in swaar tye, dit skep moed! Lofprysing, 'n goeie wapen, 'n teenfoeter teen die duisternis wat daarop reken en hoop dat ons moedeloos sal word en opgee.

Mooi gedig, dankie!
12 jaar 1 maand 2 weke 1 dag 10 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Vir vanaand sal ek net jou hand vashou

deur Zymrly

Gedigte saamgevat oor die seer van die lewe. 'n Handvol emosies wat aan die hart raak omdat die tonele, gedagtes en emosies deel is van elke dag se lewe



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar