Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Sommer net omdat ek so voel, wil ek julle groet
Hoed in die hand, bleeksiel, met bietjie verstand
Dagsê alle woordsoekers! Wees gegroet broers, susters
Gaan die lewe met `n glimlag binne, gebruik kort sinne
Niemand wil klagtes hoor, draai sommer weg hul oor
Salig bewus van nietighede, verstaan geen rede
Hallo alle weetgieriges, so ook alle nuuskieriges
Knik maar net met die hoof, ek is horende doof



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar