Gedigte

Titel: Weeskind
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek is ‘n weeskind
Weet nie waar ek my bevind
Ek het nie pa of ma
Na wie kan ek tog vra?

Ek is ‘n weeskind
In ‘n sisteem, ek voel verslind
Ek is maar net nog ‘n nommer
Niemand is oor my bekommer

Ek is ‘n weeskind
Maar dankie tog, ek is gevind
Die Pa van alle pa’s het Hom oor my ontferm
En hou my nou in Sy beskerming

Ek is ‘n Godskind
Ek was dors en blind
Ek neem met oorgawe Sy genade aan
En dra dit heel my lewe saam



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

weeskind
en daar is so baie, so seer..m
11 jaar 4 dae 1 uur oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

drafstap deur my gemoed

deur helna

ek noem my bundel drafstap deur my gemoed, want ek wil hê jy as leser moet saam my daagliks voel wat ek voel en ek glo ek gaan jou aanraak...



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar