Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Toe wen jy die miljoen!
Wat het jy daarmee gedoen?

Ek het my skuld betaal
‘n hele heksekabaal.

Wat doen jy toe met die res?

Die res was baie ontsteld
moet nog wag vir hulle geld.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Deel met my die geheim om daardie miljoen te wen!!! ;-) ek gaan nou met 'n grinnik op my gesig slaap, baie dankie vir die oulike gediggie!
11 jaar 11 maande 3 weke 6 dae 7 ure oud


Ag siestog, die arme res!!! :) glimlag ek nou!
12 jaar 5 dae 17 ure oud


was hier
het gekyk......
ek kanie komemtaar lewer nie want ek voel hier kort iets.....
n spark......
nog meer vleis dalk?

12 jaar 2 weke 3 dae 14 ure oud


Gigggel!
12 jaar 2 weke 5 dae 6 ure oud


Baie goed! en sommer so lekker smile gedig.
12 jaar 2 weke 5 dae 9 ure oud


Eish, konnie eers wag vir die Rand om te verbeter nie...
12 jaar 3 weke 1 dag 13 ure oud


Ai, duur duur lewe. : )
12 jaar 3 weke 2 dae 14 ure oud


Wen 'n miljoen
Is dit nie maar hoe dit werklik gaan nie? Genoeg is nooit genoeg nie. In my geval sal die res ook maar moet wag.
12 jaar 3 weke 3 dae oud


Jippie vir n lekker giggel!! marcie
12 jaar 3 weke 3 dae 10 ure oud


RE: Wen 'n miljoen
'n lekker lag gedig. Wanneer 'n miljoen nie jou skuld kan delf nie sit jy innie selfde bootjie as ek.
12 jaar 3 weke 3 dae 19 ure oud


Lekker lag ek , ja jy definitief in selle bootjie as ek Dankie dankie dag met lag begin.
12 jaar 3 weke 3 dae 19 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Vir vanaand sal ek net jou hand vashou

deur Zymrly

Gedigte saamgevat oor die seer van die lewe. 'n Handvol emosies wat aan die hart raak omdat die tonele, gedagtes en emosies deel is van elke dag se lewe



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar