Gedigte

Bladsye:  1 2 3 4 5 6 >  Kies vir my  19289 19290 Laaste › Temas ▼

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Waar jy die nuwe jaar
saam met God invaar
is my wense vir jou

dat Hy jou sal vashou
wanneer stormwaters
om jou begin woed,

dat ‘n reënboog
vreugdeskleure jou
na elke storm sal begroet

en dat Sy sonskyn-
liefde vir jou nooit as
te nimmer sal verdywn nie.



Spaar Geld op Versekering

Kommentaar

Nie alleen
Ons almal sal altyd kan doen met goeie wense en die wete dat daar altyd iemand is wat aan jou dink.
3 jaar 7 maande 2 weke 2 dae 14 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar