Gedigte

Titel: Wêrelde
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


wêrelde vêr verwyderd van mekaar
tog geweef en verstrengel in mekaar

dit maak nie sin
hoe moet ons daaroor besin?

hoe is dit dat lief en leed
aan mekaar geknoop is, wil ek graag weet?

aan die een kant is ons vol vreugde en so geseën
net om uit te vind daar is nog meer om oor te ween

waarom word ons hart in twee gebreek
een stuk vreugde en een stuk leed?

moet ons huil of moet ons lag
droog die trane met jou glimlag af!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Werelde
Baie dankie vir jou pragtige bydrae tot die KONTRAS projek.
5 jaar 1 maand 2 weke 3 dae 2 ure oud


wêrelde
Goed gepen. Sonder die donkerte kan ons nie die lig waardeer nie...
5 jaar 1 maand 2 weke 3 dae 22 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Die Skree van Stilte

deur Alex Fan Moniz

37 spesifieke gedigte gekies uit ‘n versameling van oor 300 wat ek oor die afgelope 25 jare gedig het, wat ek graag met julle wil meedeel, daar is ook ‘n paar nuwe gedigte spesiaal vir die bundle gepen.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar