Gedigte

Titel: Werk
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Smeek en soebat vir `n paar rand meer
Strak gesigte, wat in Gucci parradeer
Hoe gaan jy ooit bo uitkom?
Hulle sien net bo hulself die son
Jy kan krepeer,
Jouself afsloof, uitteer
Solank jy net nie agterraak
Het hulle met jou nie `n saak
As werk net nie so skaars was
Het jy afgegooi hierdie las
Nou sit jy in `n penarie
Geeneen wat oor jou “worry”
Offer jou tyd en offer jouself
vir kos op die tafel, geen teken van “wealth”




Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Sielswoorde

deur Driekie Grobler

Voedsel vir siel - 20 Christelik-geinspireerde gedigte voorgedra deur Jana Swart.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar