Gedigte

Bladsye:
Titel: Werk
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

More (Sondag)
is dit weer vir my
terug na Natal

Ek wil nie
skop, skree
en gooi wal
terug
wil ek nie meer gaan

Dan
baie saggies in my oor
die fluisterstem van my baas

"Waar dink ky
sal jou volgende
"paytjek"
kom vandaan?"



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Werk
Almal van ons voel dit aan ons lyf en beursie. Hou hiervan
4 jaar 11 maande 1 week 2 dae 19 ure oud


Werk
....en ek wil gil: hoekom het ons tog geld nodig om te oorleef!!!!

Ek verstaan Jan, ek verstaan alte goed. Jou gedig praat met my hart.
4 jaar 11 maande 1 week 2 dae 23 ure oud


arbeid
Ek verstaan.Jy het deur baie gegaan die laaste tyd. Jy wil graag naby jou mense wees. Sterkte ou Jan. Die tyd stap aan. Eendag is jy weer tuis.
4 jaar 11 maande 1 week 4 dae 21 ure oud


***
Neels vat die woorde uit my mond.
4 jaar 11 maande 1 week 4 dae 22 ure oud


arbeid
in die sweet van jou aanskyn sal jy jou brood verdien
4 jaar 11 maande 1 week 5 dae 13 ure oud


:)
Arbeid adel, maar vervlaks of die adel wil arbei, het my pa altyd gesê.
4 jaar 11 maande 1 week 5 dae 13 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar