Gedigte

Titel: Werksoek
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Werksoek is soos ‘n vloek
Dit dryf jou in ‘n donker hoek
Die trane rol oor die wange
In deurskyninde kristalballe.

Almal smag na ‘n stukkie geluk
Dit is die smart wat ons misluk
Darem het ons nog ons brose hart
Help ons uit met ‘n reikende hand.

Die jeug soek werk van vroeg tot laat
Soos die dae verby flieg gaan slaap hulle laat
Ons kinders het ‘n toekoms om oor te praat
Môre moet jy vroeg opstaan.

Dit is ‘n sonstraal wat regtig bestaan
Miskien ‘n nuwe dag om te verstaan
Weet die atmosfeer
Die mensdom is besig om te vergaan.

Werk soek is soos ‘n vloek
Dit dryf jou in ‘n donker hoek
Die trane rol oor die wange
In deurskyninde kristalballe.








Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

DVD-reeks, HOE HOOR EK DIE HERE SE STEM

deur Christo Nel

Hoe hoor ek die Here se stem? Soveel gelowiges vra gedurig: Maar hoe hoor ek die Here se stem in my lewe? In hiedie DVD-toerustingskursus gebruik Christo Nel 9 sessies om verskillende fasette van die antwoord op hierdie vraag vir gelowiges te belig.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar