Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Westerse Dromer,

Westerse somer,

Luister;

Die wind fluister in die bome…


Hoop is n anker in n onstuimige see,

Wat jou vashou, en nooit meegee.


Geloof is die wapen van die hart,

Dit dra ons deur alle smart.


Die liefde is n lig wat immer skyn,

Wat nimmer sterf, wat nimmer kwyn.


Westerse Dromer,

Westerse somer,

Luister;

Die toekoms fluister in jou drome…



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

westerse dromer
Dankie.
5 jaar 2 weke 1 dag 7 ure oud


inspirerend
Hierdie is baie mooi ek hou baie daarvan. Die toekoms fluister in jou drome... die krag van jeug.
5 jaar 2 weke 5 dae 23 ure oud


westerse dromer
Dankie Anze. n Klein gedig oor geloof, hoop en liefde. Bly jy hou daarvan. Groete...
5 jaar 1 maand 4 weke 1 dag 20 ure oud


westerse dromer
pragtig gepen
5 jaar 2 maande 1 uur oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

KIEKIES

deur Kiekies

'n Potpourri van aardse en menslike insidente, wat wissel van skreeusnaakse humor tot hartroerende tragedie.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar