Gedigte

Bladsye:
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Jy is:-
Die musiek in my ore.
Die een sonder wie ek is verlore.
Die een wat my hart laat bewe.
Die lekker soet in my lewe.
Die een wat my laat lag.
Die een wat gee my krag.
Die suiker in my koffie.
Die kos op ons stofie.
My dagboek,
as ek iets soek.
Die skouer waarop ek leun.
Die een wat troos, my kreun.
My hulp in nood.
Die konfyt op my brood.
Die wyn in my glas.
Die klere in my kas.
Die kleur in die huis.
Die geur in die kombuis.
Die sak warm water,
as my bed mater.
My battery laaier,
as die lewe word al taaier.
My lewens reisagent,
op die lewens reis, van die vent.
My enigste vriendin.
My hele gesin.
Die een waarmee ek familie bou.
Die een wat ek die meeste van hou.
Jy is en bly, my enigste, lieflike vrou.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    Die winkende Dood

    deur neels claasen

    die verhaal van n tienermeisie wat in dwelms se kloue beland het



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar