Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

As jy jouself kan losdraai
van dít wat jou só vasdraai –
jou in ‘n vorm giet,
jou van kreatiwiteit beroof,
jou spontaneïteit uitdoof …

As jy jouself kan losdraai
van dít wat jou só vasdraai –
die mag van die gewoonte,
vooropgestelde idees,
‘n ongegronde vrees …

Wie sal jy wees?



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

mooi
'n Fee

(:

Dis mooi.
7 jaar 4 maande 5 dae 23 ure oud


Wie sal jy wees
n Goeie vraag Karen. Kom ons hoop n baie beter person as wat ons was.
7 jaar 4 maande 6 dae 11 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Weerkaatsing van my hart

deur Elzabe Young Heyns

'n Mens se hart gaan deur seisoene, net soos 'n mens dit elke dag buite ervaar. Een dag is dit somer, die volgende dalk winter. 'n Storm en miskien dan weer 'n sonskyndag. Almal het van tyd tot tyd nodig om jou hart oop te breek, die gevoelns en emosies vry te laat en te ontleed; en dan ... gevul te word met die bevryding en aanvaarding van omstandighede en situasies in jou lewe.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar