Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Wie sou tog ooit kon verstaan
die lewe is n ewige stortende traan

Wie sou tog ooit kon weet
alles wat goed is kom slegs met sweet

Wie sou tog ooit kon glo
jou seeninge, kom als van Bo

Wie sou tog ooit kon raai
die verkeerde pad, is altyd die een van die kraai...



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

wie weet
Baie waar woorde, goed gerym, hou hiervan!
7 jaar 9 maande 2 dae 14 ure oud


tania human
tania human
waar!
Dit is so my liefie! Wie sou kon weet?! Ma op positiewe noot- JY maak alles wat di lewe moeilik maak soveel makliker! Jy is baie spesiaal my man! En ek se ve jou danki! Xxx
7 jaar 9 maande 2 dae 18 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Bothaville in the Second Anglo Boer War

deur Francis Gillieron

CHRONICLE OF BOTHAVILLE'S ROLE IN THE SECOND ANGLO-BOER WAR



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar