Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

In sy oe sien mens die glans,Met sy teenwoordigheid wat deel vorm van die natuur se balans, n Dier met prag, Geseen met oneindige krag, Maar besit ook n hart so sag,Oor die grasvlaktes los hy sy merk, Sy vryheid nog nooit beperk,Met n ge-aardheid van wildheid, Maar terselfdetyd vriendelikheid, En spoed soos die wind, Is magdom waarin hy homself bevind, En vol ekstase want hy het sy ruiter se liefde gevind.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Arhoma Gedigte

deur Aná Niem

Ses verhalende gedigte voorgedra: Identiteit, Hierdie kind, Uiterste Wil, Alleen-vrou, Leer van sukses, Lobola. Hierdie CD is die ideale geskenk vir iemand met diepte.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar