Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Fluister tussen graspol,
roer tussen Nqoba,
ritsel sag teen soutbos,
dwarrelend rolbos tol.

Noem ek jou naam,
dwaal ek tussen maanlig,
stap ek die donker nag,
verken ek die voetspoor laan.

Roep ek die nag uil,
bedek ek die meerkat,
roer ek die gras halm,
hier in jou skuil.

Nestel ek in ster’ skiet,
breek ek die granaat,
slinger ek die windpomp,
sing ek ons lied.


Cornien



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar


Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Sirkeldans

deur Driekie Grobler

'n Bundel vol inspirasie en lewenswysheid, lief en leed, maar ook lewenslesse wat ons daagliks ervaar en leer. 'n Saamlag, saamhuil en saamstap-bundel.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar