Gedigte

Bladsye:
Titel: Winter
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Winterswind sny -
Ysig, sekuur.
Kaal takke,
reik hemelwaarts.
Asof in gebed.

Gras, eens groen -
verskrompeld.
Spierwit ryp,
wyd uitgestrooi.
Aarde se kombers.

Vuurtjie in ‘n ou asdrom -
flikker-flikker so.
Koue vingers,
smagtend nou.
Vir ‘n stukkie brood.

Genadeloos.
Troosteloos.
Dood!

Dit is winter…..



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Hou sommer baie hiervan, het ook 'n winterboom woordbondel geskryf, seisoene.
Groete
skoppensvrou
10 jaar 7 maande 1 week 2 dae 11 ure oud


Baie mooi geskryf, ek hou hiervan
10 jaar 8 maande 3 dae 19 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    AFGODE

    deur Piet Schoombie

    Die aangrypende verhaal van 'n weeskind se stryd en strewe in 'n kinderhuis.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar