Gedigte

Titel: Winter
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

In die fluister
van die wind
wil ek in tyd stilstaan
tot daar waar ek
sonder geraas kan luister
hoe die wind huil



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Winter
Ai,
So kort, kragtig en diep.
Jammer ek het jou nou eers 'ontdek'
Die web is groot en tyd só min.
Ek sal volg!
8 jaar 9 maande 1 week 5 dae 11 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Lucas

deur Karlien van der Merwe

Lucas word op ouderdom ses na Heidelberg toe gestuur om sy oupa te gaan help. Sy kinderliefde Greet is dood en Essie word die liefde van sy jongmanstyd. Terwyl hy op kommando is, word Essie ’n slagoffer van die Britse konsentrasiekampe. Hy word gevange geneem en Indië toe gestuur om tot die einde van die oorlog in die kamp te sit. Eers daarna en tussen die gebrokenheid deur leer ken hy die meisie Albertha en beleef hy die Vrystaatse skoonheid.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar