Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Die wonder maak ons wakker, sus die koue weg
Dit breek die ysigheid tot nat en ruk die vroeg dag reg.

Hoe wonderlik die wonders bo, wat die dag se gang bepaal
Dit roep ons tot n nuwe dag, se leef in wonder totaal

Met nuwe dag begin en die roep van oggend voël geskal.
Staan ons warm toevou in wol en warm kleed.

Kyk op en oor die vlakte vriend beleef die winter prag.
Dit skilder als in wonder prag, n fantasie konsert.

En soos die koue weg, die son dit warm brand
sing die diere mul delik, dankbaar vir nog n dag.

En dan die werklike besef, hoe niet is ons in die prag.
n sprokie met ons storie daarin, geskryf deur die oppermag.

Staan still, kyk, voel, leeg jou denke gang.
want hier waar jy jou nou bevind, is deur God alleen bepaal.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

winter
Laat mens nogal dink.
8 jaar 7 maande 2 weke 2 dae 11 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

N VERGANE ERA

deur neels claasen

spoorweg staaltjies en verhale uit die verlede



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar