Gedigte

Titel: Wintersnag
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

in wintersnag se kou
het verwronge onheil
die nag deurdrenk

met lang arms jou ontvou
stewig in ‘n greep omklem
jou saam hom geneem
op die wieke van ‘n droom

met sy koue asemteug
jou deur ‘n pelgrimstog geneem
gered van die nanag se kou

jou veilig geplaas
in die hande van Onse Heer
gered van onweersdae
en wintersnag

© ANS BOTHA



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

wontersnag
en dis reeds so koud nou.

baie mooi gepen, baie mooi.
4 jaar 8 maande 1 week 1 uur oud


Wintersnag . . .
Dit is uitstekend gedoen!
4 jaar 8 maande 1 week 5 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

RANGEERWERF

deur Johann P. Boshoff

Hierdie selfpublikasie, met die volledige titel RANGEERWERF: DIE WAARHEID GELIEG, bestaan uit nege (9) homofiliese kortverhale met sterk biografiese inslag opgeneem. Dit is 'n rangering deur die lewe.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar