Gedigte

Titel: wit vlag
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

’n ontbinde hand
uitgestrek na die aangesig
van ’n onbekende
wat sy wapens in verdorde
drome neerlê

’n bries lek die bedonnerde gevrete
van onweerswolke
skoon

dit is nie my skuld dat hulle doof is
vir jou gesmoorde krete wat
soos mislukte gebede vanaf ’n
kraai se vlerke
drup nie




© T. Fourie



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

wit vlag
"vanaf ’n kraai se vlerke drup " `n pragtige beeld wat jy skep hier. Werklik goed geskryf
4 jaar 10 maande 5 dae oud


wit vlag
goed gepen
4 jaar 10 maande 6 dae 18 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Arhoma Gedigte

deur Aná Niem

Ses verhalende gedigte voorgedra: Identiteit, Hierdie kind, Uiterste Wil, Alleen-vrou, Leer van sukses, Lobola. Hierdie CD is die ideale geskenk vir iemand met diepte.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar