Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

... en die stof vergader
met elke sonsondergang
dag na dag ’n laag
teen die kombuis vensterraam.

Ek het soveel male myself
teen jou vermaan
maar vergeefs sien ek
die prentjie van jou
in die spieëlbeeld
van my elke traan.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Z
Uitstekend geskryf. Ek hou van jou slot strofe. Dit rond die gedig goed af.
4 jaar 9 maande 4 weke 1 dag 2 ure oud


DIe weervoorspelling
dis n powerful werk.
Baie goed gepen.
Beauty in eenvoud.
Kort en kragtig.

EK like veral die vermaan wat jy ingebring het.

en dan pas dit mooi by jou slot traan.

Jou slot is regtig goed.

Besonderse werk in geheel.
*************
4 jaar 9 maande 4 weke 1 dag 3 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

DVD-reeks, HOE HOOR EK DIE HERE SE STEM

deur Christo Nel

Hoe hoor ek die Here se stem? Soveel gelowiges vra gedurig: Maar hoe hoor ek die Here se stem in my lewe? In hiedie DVD-toerustingskursus gebruik Christo Nel 9 sessies om verskillende fasette van die antwoord op hierdie vraag vir gelowiges te belig.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar