Gedigte

Titel: Wonder Mag
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ver oor die vlaktes hoor jy dit kom,
n duisend perd se gedrom.

Is dit so kan dit wees.

Die flank trek links, die fantasie, die aardse fees.
n Stof wolk word vooruit gebou…...forseer.

Die dorre aardse treur word weg gevee, vernietig………in die verleë.

Is dit so kan dit wees. My siel trek op na bo en antwoord met geskree:"dank aan U van bo".

U mag het redding gebring. n' Weermag van bo. Verseker was ons gedoem. Geseël is dit genoem.

Maar nou is ons vry. Ons harte lig,,,,ons hoop weer na bo.
Ons oes nie meer…..ons sweet nie meer verniet.

Nou kan ons kinder dans ons kan juig met dank.

Die wonder reën kan ons U dank.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Geweeg

deur Manie Jackson

Gedigte van skooldae af , die tyd toe ek geweeg is, tot ek getrou het.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar