Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Hoe wonderlik om U te ken,
wat ‘n voorreg, die prys wat ons kan wen,
ons hoef niks te gee, niks om te betaal,
U het reeds ons sonde skuld verhaal,

Dankie Here,vir U groot vrede,
dis vir ons as mens ‘n goeie rede,
om te strewe, na wat reg is,
U woord vir ons beslis,

Hoe kan ons sit en rus,
As U woord ons elke dag verfris,

Dankie Here, dat ons U ken!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Wonderlik voorwaar! Dankie Buksie.
11 jaar 5 maande 2 weke 5 dae 4 ure oud


Amen op hierdie mooi woorde
11 jaar 5 maande 2 weke 5 dae 6 ure oud


Dis die waarheid!
11 jaar 5 maande 2 weke 5 dae 12 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Ontdek die Siel in my

deur helna

Dis vir my 'n eer om my eerste digbundel te kon uitbring. aangesien ek 'n passie het vir die kunste is die omslag een van my eie werke! "Ontdek die Siel in my" het sover net positiewe kommentaar ontvang, kom deel asseblief hierin.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar