Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Om ‘n kind te wees is nie moeite nie, om ‘n sukses te wees verg harde werk en uithou vermoe, om goeie besluite te neem is om iemand te hê wat jou bystaan.

My pa is my steunpilaar, hy hou my op die regte pad
weg van gevaar
Hy is my leidende hand, hy dra my deur al my pyn en swaar.

My ma is my rolmodel, die een na wie ek op kyk.
Sy leer my als wat ‘n dogter moet weet, van oulik wees tot was en stryk.

My ouers is onvervangbaar
My ouers is onbeskryfbaar

Hulle hou ons vas en aanvaar ons, al het ons soms foute, hul leer ons van liefde, geloof en hoe om te kommunikeer.

Ek is baie dankbaar om hulle te hê
Ek’s baie lief vir julle, al is dit iets wat ek min wys en sê.

Bly altyd die ouers wat enige kindjie na smag
want juLle is my trots, my liefde, ek soek julle in elke dag

Ek kom net nou om dankie te sê aan die twee wonderlikste ouers in die hele wêreld, bly altyd die mense wie julle werklik is, en dankie dat ek vir altyd in julle hartjies mag rus.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Wonderlike ouers
Pragtige ode aan wonderlike ouers :)
6 jaar 9 maande 2 weke 1 dag oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Tong in die kies

deur Delene de Wet

My menswees: my blydskap, humor, nostalgie, ironie, walging en poppies uit pram gooi, en ja, natuurlik ook vuurwarm liefde in die vorm van kortverhale, gedigte, monoloë en briewe. Die boek is 'n gesprek met jou, die leser, want op die einde van die dag is ons eintlik almal besig met dieselfde avontuur in die soeke na oorlewing.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar