Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Wanneer my woorde opdroog
Flenters geknip deur en tot niks
Dit geen vorm wil kry
Is dit leeg binne my ……



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Min woorde
Die woorde is miskien min, maar dis met oorleg gebruik.
Jy verwoord enige skrywer se wroeging baie goed!
7 jaar 8 maande 4 dae 22 ure oud


Kommentaar
Ek stem heelhartig saam met Rina dat dit - die opdroog van woorde vir 'n skrywer, die ergste "droogte" ooit is.

Vonnie
10 jaar 11 maande 1 week 1 dag 22 ure oud


Droogte
Vir 'n skrywer die ergste droogte as woorde verdor: mag die 'reëns' in oorvloed kom!
11 jaar 2 maande 5 dae 8 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Kroniek van die Suid-Afrikaanse Weermag (1912 - 1994)

deur Francis Gillieron

Geskiedenis van die Suid-Afrikanse Weermag vanaf 1912 tot sy ontbinding in 1994



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar