Gedigte

Titel: Woorde
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Daar is woorde
wat ‘n mens se siel aanraak
Woorde uit die mens se mond
Tong.... ‘n skerp snydende swaard
Woorde van wysheid
Woorde van dwaasheid
Woorde van haat spraak
Woorde van kwaadpraat
Woorde van vertroosting
Woorde van bemoediging
Woorde wat waarde bied
Woorde mooi soos ‘n lied
Woorde wat slegte dinge gebied
Woorde wat die goeie laat geskied
Woorde van vergifnis

Die mooiste woorde
is woorde wat liefde uitgiet
Dis woorde wat Jesus ons bied
Woorde wat Die Woord in ons ore sing
Dis woorde wat Hy na ons tong bring

Ons het die keuse
Wat wil ons maak ons woord leuse
Is dit een wat ander seer maak
Of is dit een wat harte bly maak
Of iets wat ander siele positief aanraak
Ja, dis belangrik wat ons maak ons spraak
Dis belangrik wat ons maak ons leuse
Dis elkeen van ons se eie keuse.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar


Van ons ander lede

Destined to Love

deur Rachelle du Bois

As she sat down on her suitcase, despair almost overwhelmed her. The events of the past week should have prepared her for something like this – this old house with this overgrown garden in this godforsaken little town in the eastern Free State of South Africa, which was left to her by a grandmother she had not known existed. But as she steadily began uncovering the secrets of her granny’s and her mother’s past, she found her destiny here, irrevocably linked to her smouldering neighbour, Julian du Toit. He'd made a promise to her grandmother that he fully intended to keep.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar