Gedigte

Titel: Woorde
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Seer sekerlik het ek vandag opgestaan met woorde in my bloed
Alles moet ek neerpen, voordat hierdie dag my groet
Een dag is daar niks, `n ander dag is ek weer woordfiks
As ek my kom kry,
Kan ek saam op die woorde-trein ry
Hoog bo die aarde sweef my siel
Soekend na emosies, al is sommiges verniel
Die woord kan dit heelmaak
Dit soet op die tong laat smaak
Voordat ek vannag my kop neerlê om te gaan rus
Wil ek mense met my taalritme sus



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar


Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

MAMMON

deur Piet Schoombie

Mammon handel oor 'n beroepsgholfspeler se lewe en ervarings plaaslik en oorsee. Soos die boek se naam aandui, speel geld deurgaans ’n belangrike rol..



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar