Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Woorde op ‘n ry
soos soldate in gelid
waar gaan ek julle kry
hier waar ek alleen sit?

Wit papier wat wag
na ‘n siel se spatsels
ink se sterke mag
en snaakse kartels.

Temas onbeperk
hoe gaan ons te werk
kan ons nou wen
gryp nou jou pen.

Woorde neergepen
tot die tyd ons wen,
digters klein en groot
alle gedagtes uitgestoot.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Vader, vergeef

deur http://www.woes.co.za/

'n Geestelike digbundel met 46 Gedigte wat begin by sosiale kommentaar oor die euwels in ons samelewing en dan oorgaan na storiegedigte gebaseer op ware verhale van gebedsverhoring.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar