Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Gesigloos
Naamloos
stormwinde waai woes
Wortels van kwaad
aan verbrokkelde
fondasie vasgeroes.

Haatsugtig
Wraaklustig
Verlore ń stryd
wat dekades al woed!
Onvermeidelik die feit...
die smaak daarvan
kortstondig soet.

"Emosie erosie"
letsels wat bly...
wraak is geen troos nie
net ń psigotiese illusie,
om nederlaag
na oorwinning te lei!

Gesigloos
Naamloos
Verstaan en vergeet
Gewetenloos die gif
wat van binne af vreet!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Wraak het nié ń naam nie
Letsels kom en gaan en hoe ons daaroor voel.
4 jaar 7 maande 1 week 1 dag 1 uur oud


Wraak
wraak is n lelike ding wat erg kan boemerang... goed gepen
4 jaar 7 maande 1 week 1 dag 12 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Jesus Beter en Beter

deur Lynie van Westfort

'N digbundel deur God geinspireer. Geskryf deur 'n verloste vrou. Baie diep het Hy my uitgehaal.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar