Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


dae spinnerak broos verweef
intrensieke doolhof
klaar geweef in totaliteit en oneindigheid

maar
as ek dit wil vingerstreel
optel in grepe van onthou
disintegreer alles
spookasem sonder substansie

kom ek tot die slotsom

water under the bridge
vloei nie weer daardeur

herinneringe vae spookdrade
retrospeksie bring oerknal wete
van somtotaal

leef in die oomblik
is wat tel
©Ita



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Vergete Pioniers

deur neels claasen

n spoorwegroman uit die sestigerjare



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar