Gedigte

Titel: Wyse wind
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek hoor hoe die wind fluister, Sien hoe die voels luister, Terwyl ek die gesuis ontleed, En die wind die blommetjies ontkleed, Met onsigbare hande, Soos hy trek deur die lande, Alles verken, Met alles wat hy ken, Hy trek deur huise, Breek selfs in by huise, Maar vat niks, Dan is hy weg soos blits, Hy het die vryheid, Hy bring ons reen, Maar as jy hom kwaad maak, Is dit n teer saak, n Saak van hartseer, Wat terugkom keer op keer.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar