Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

en soe stap djy nog net soe aan
mettie nat roll-on onner’ie blaaie:
mister fantastic, mister egoliscious,mister man,
meneer niksgewoond...

my broe, ek’sie blind’ie en ek mean ma,
ma soever ek ka sien, skyn die son’ie uit djou
stert’ie en is die voortbestaan van die mensdom nie
afhanklik van djou windverwaaide ego nie,
meneer niksgewoond...

ek het dít, ek het daai...
is daai al konversasies van djou,
jou pagepaai.
ek mean ma, ma ek’sie doef’ie djy sien,
meneer niksgewoond...

eensaam in sy glaskasteel,
of daai shack wat djy allien asse castle ka sien.
en soe loep’ie liewe vi’by want nie ees hy
wil na djou ewiege gesanik luister’ie,
meneer niks gewoond...

gewoonweg net ‘n verdwaalde windjie op soek
na ‘n irrelevante kersie om dood te verveel...

nie meer of minder gewoond aan niks...



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Reistog van Genade

deur Hannelie

My genade reistog van diagnosering van bipolariteit en my reistog na die veiligheid van God se Arms



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar