Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

verslawing

met 'n yskas-deur
word ons honger
in gekleur
so subtiel teen
krabbelsketse
vir ewig vasgevang
met woordfragmente
se verslawing's

--------------

woordfragmente vasgevang
vir 'n honger leser
so subtiel teen
ons yskas-deur
krabbelsketse
ewig ingekleur
word verslawing gefnuik

---------------



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Mooi woorde so nodig soos kos!
Ek stem met jou saam! GOED gedoen!
11 jaar 2 maande 2 weke 1 dag 14 ure oud


Treffende woorde, pragtig uitgestal.
11 jaar 4 maande 5 dae 23 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar