Gorrel

Titel: ‘n Brief van Totsiens, maar nie Vaarwel

Projek: FINALE PROJEK OP WOES – AFSKEID (2016-01-06 tot 2016-02-07)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 09 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


Liewe Woes-vriende,

Hierdie hoef nie vaarwel te wees nie. Wordpress.com bied blog dienste verniet aan....




Titel: Wense aan vriende wat ek nog nooit gesien het nie.

GorrelArnold Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: FINALE PROJEK OP WOES – AFSKEID (2016-01-06 tot 2016-02-07)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 07 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 9


Ons lewensjare word net besiger en besiger. Elke dag se uitdagings word al hoe meer...




Titel: Vrydag, Saterdag of Sondag

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 05 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Aan Chris Nel en kie.
Volgens aartsbiskop Ussher se berekeninge het die skepping begin met...




Titel: 2016

Gorrelneels claasen Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 01 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


So het ons ook aan die einde van 2015 gekom, n jaar met baie intriges...




Titel: Onvergeetlike ervaring

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 01 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 6


Sit ek vanmiddag lat op die stoep van die kaia waar ek tans bly. Vir...






Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Inge

deur Rachelle du Bois

Inge Bergh is ‘n suksesvolle sakevrou. Sy besit en bestuur haar eie teetuin in die Bergh Kwekery. Sy is gelukkig en tevrede solank sy net genoeg tyd kry om te verdwyn na haar spesiale hoekie by die fontein. Tot haar skok en ontnugtering vind sy een aand iemand anders daar. By haar plek. Wat soek die stil en teruggetrokke buurman, André Grobler, snags in hulle tuin by haar fontein? Hoekom is hy hier waar sy is, nag na nag? En hoekom kan sy nie wegbly nie – wat is dit wat haar snags hierheen bring, net om hom hier te kry? Sal sy ooit verstaan wat dit is wat hom dryf? Sal sy kan verklaar hoekom sy aan die bewe gaan by die blote gedagte aan die aantreklike man met die versluierde oë?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar