Titel: Spyt
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 25 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5
Ek het die filmster van Amerika, Mic Borden, agtervolg. Wou ‘n paar fotos van hom...
Titel: Die Gladiolus
Projek: KERSFEES
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 21 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1
Van oggend toe ek in die voortuin kom sien ek Gladiolus (of soos dit in...
Titel: Waterwys Resep
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 20 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2
Bestandele :
1 bottel Harrier Wiskey
1 boer wat water soek.
1 ysterdropper met 'n...
Titel: Straathoek-vroue/persone
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 17 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3
Uit vergange se dae verwys 'n straathoek-vrou na 'n prostituut. Iemand wat sou belangstel, het...
Titel: TOETYLIGHAIT
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 16 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
Die Afrikaners was altyd bedag op tweetaligheid. Ek onthou nog toe ek tien jare gelede...
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Rachelle du Bois
Dit is die jaar 1845. Twee jong vroue is op 'n belangrike sending per skip van Frankryk af na Engeland op pad. Een het ’n kosbare skat in haar besit wat veilig in Engeland besorg moet word. Dis egter nie so maklik nie, want hul skip, Du Vent, word deur twee Franse edelmanne onderskep in ’n poging om te keer dat die skat in Engeland beland, want dit is die eiendom van die Le Veque-familie. Die mans is vasbeslote om dit terug te neem na Chateau le Veque in Nantes, Frankryk. Sal die pragtige dames die sending suksesvol voltooi ten spyte van ʼn storm op see, ontvoering, misverstande, bedreigings en allerhande ander ontberings en noue ontkomings? Of gaan die twee Fransmanne sorg dat die skat terug besorg word waar dit hoort?