Gorrel

Titel: weet jy iets van vergifnis......?

Gorreljohnie007 Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 07 Jan 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


indien wel, help !my vrou(68) se enigste broer(60) is van haar vervreem oor 'n onbenullige...




Titel: Peet Oberholster het sy sussie vermoor !

Gorreljohnie007 Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 06 Jan 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Hierdie is nie 'n storie nie,dis waar.Peet Oberholster het sy sussie vermoor ! Nie met...




Titel: Hierdie keer gaan dit anders wees,ek belowe !

Gorreljohnie007 Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 05 Jan 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Ek is te vet ! Nee,ek is oorgewig,nie baie nie,seker so 15kg.
So is dit...




Titel: Dorothea Alexander se naam het verander

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 05 Jan 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


En daarmee kry ek dit toe sowaar al weer reg om te rym ook, sonder...




Titel: boodskap in 'n bottel

Gorreljohnie007 Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 04 Jan 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


ek werp vanoggend my botteltjie in die oseaan van Woes.
met 'n boodskap vir wie...






Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Agter Geslote Deure

deur Johan Botha

Hoe sê ‘n vyfjarige kind vir iemand groter as hy om hom nie te verkrag nie? Hoe reageer hy as hy sien hoe sy ma mishandel word deur ‘n dominerende vark van ‘n pa wat op drugs is? Wat gebeur met hom wanneer hy ouer word en probeer om by die samelewing in te pas, ‘n samelewing waar hy sukkel om met ouer mans te kommunikeer? Hoe probeer hy om sy eie identiteit te skep en ‘n beter mens van homself te maak? Dan word hy aangesê om sy pa te vergewe? Hoe? Waar sal alles eindig? Hierdie is sy lewensverklaring.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar