Gorrel

Titel: 'n Staats-gesubsidieerde Gimnasium

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 04 Jan 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Lekker vroeg op, my dag se voorwensels gelys en nommer een is in wording terwyl...




Titel: open my oe,dat ek mag sien...

Gorreljohnie007 Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 03 Jan 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Jy gaan my nie glo nie,want eers moet jy dit ervaar !
ons woon tans...




Titel: breek alle spieels in die nuwe jaar-ontnugtering

Gorreljohnie007 Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 02 Jan 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


waar skrik ek my alie af oujaarsdag,toe ek skielik besef ek is 63 jaar oud...




Titel: spoedkaartjies in Gauteng Suid afrika:Let op !

Gorreljohnie007 Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 30 Dec 2010 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Nou moet almal mooi aandag gee !As u al 'n buitensporige spoedkaartjie gekry het,veral in...




Titel: Die Nuwe Woes is WOES!

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 30 Dec 2010 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 7


Willem en Woes Maats

Ek hoop ek plas nou die gedagtes by die regte hokkie...






Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Skat van die Seerower

deur Rachelle du Bois

Dit is die jaar 1845. Twee jong vroue is op 'n belangrike sending per skip van Frankryk af na Engeland op pad. Een het ’n kosbare skat in haar besit wat veilig in Engeland besorg moet word. Dis egter nie so maklik nie, want hul skip, Du Vent, word deur twee Franse edelmanne onderskep in ’n poging om te keer dat die skat in Engeland beland, want dit is die eiendom van die Le Veque-familie. Die mans is vasbeslote om dit terug te neem na Chateau le Veque in Nantes, Frankryk. Sal die pragtige dames die sending suksesvol voltooi ten spyte van ʼn storm op see, ontvoering, misverstande, bedreigings en allerhande ander ontberings en noue ontkomings? Of gaan die twee Fransmanne sorg dat die skat terug besorg word waar dit hoort?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar