Gorrel

Bladsye:
Titel: Werk
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek het nou so baie emails van oral dat ek nie sal kan tred hou by myself nie. As ek genoeg geld iewers kan kry sal ek iemand betaal om dit alles te lees en net die wat persoonlik aan my gerig is uit te filtreer dat ek self daarop kan reageer. Dis regtig 'n baie weird dag vandag...



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Ek weet nie wat nou aangaan nie
maar ek voel soos Conner aan die einde van Highlander??? Dis of ek al hierdie baie gedagtes het wat deur my vloei soos wolke voor die son maar sodra ek probeer luister raak dit stil.
6 jaar 4 maande 2 weke 2 dae 8 ure oud


Kan jy glo
dat sagteware companies wat games maak vir my vra om keuses te maak en dan gebruik hulle nogals my Skype naam, Daantjie Donderdag? Wat!???
6 jaar 4 maande 2 weke 2 dae 8 ure oud


Dis nie regtig so baie nie
Ek het net nie nou die moed nie
6 jaar 4 maande 2 weke 2 dae 8 ure oud


Nota aan Self
Jy wou mos Aardig wees: "Kry vir jou, jou dommie!"
6 jaar 4 maande 2 weke 2 dae 8 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    Liewe Ma - van Bart I

    deur Bart

    Bart is 'n geliefde karakter met 'n groot aanhang, en publikasie van die briewe was 'n noodwendige reaksieop die aandrang van die lesers.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar