Gorrel

Titel: Onthou
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Woorde kan mense baie seermaak en laat gaan of laat spat mense somtyds vinnig uitmekaar.
Ek het onlangs hierdie stukkie waarheid raakgelees:-
As iemand van jou wegstap... laat hulle gaan
Dit beteken nie dat daar 'n fout is of probleem is met jou, of met hulle nie.
Die noodlot sal jou nooit verbind met mense wat jou verlaat nie...
Dit beteken bloot dat hul rol in die storie van jou lewe voltooi is.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Ek dink...
oom Toom gee 'n skrander antwoord!
6 jaar 3 maande 2 weke 2 dae 7 ure oud


onthou
dalk waar woorde.. maar moeilik uitleef woorde ...
6 jaar 3 maande 2 weke 2 dae 9 ure oud


Ano
Onthou
Dis 'n waarheid wat min mense raaksien. Dankie Schatz
6 jaar 3 maande 2 weke 2 dae 19 ure oud


Ja, maar
Hoe is dit met die arme mense wat wegloop? Hoe gaan húlle sonder my klaarkom?
Sal ek hulle nie liewer om hul eie beswil terugroep nie?

GvT
6 jaar 3 maande 2 weke 3 dae 5 ure oud


--
Die noodlot sal jou nooit verbind met mense wat jou verlaat nie...
Dit beteken bloot dat hul rol in die storie van jou lewe voltooi is. [Toe ek nou hier klaar gelees het toe sê ek sommer kliphard W0W! Dankie vir dit!]
6 jaar 3 maande 2 weke 3 dae 9 ure oud


ONTHOU
Ware woorde wat jy hier neerpen.
6 jaar 3 maande 2 weke 3 dae 18 ure oud



Alles-in-een-toerustingspakket

deur Christo Nel

Wat Joyce Meyer gedoen het in Engels, doen Christo Nel nou in Afrikaans! Hier voor jou het jy iets unieks in Afrikaans. Leer om in Jesus se Naam mense te bedien, met behulp van die Alles-in-een- Potpouri-toerustingspakket uit die Nuwe Wyn-kelder!



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar