Gorrel

Titel: Vyfster
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Hallo al my woes vriende. Ek is vir die volgende week en 'n half hier ingeboek in my 5 ster hotel(Groote Schuur) vir verdere toetse en behandeling. Dit is nog my eerste dag en ek verlang al klaar huistoe na na my Schatsie (my vroulief) en Mollie my hond. So as julle nie van my kommin kommentaar ontvang nie weet dan ek is nog met julle, maar kry dalk net nie tyd nie of is dalk te naar. Groetnis en dankie vir al julle ondersteuning.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Ano
Vyfster
Sterke Schatz! Mag die uitslae slegs positief wees :-)
5 jaar 11 maande 3 weke 4 dae 14 ure oud


vyfster
Ai Schatz, my hart gaan uit na jou en jou familie. Sterkte vir jou en ek glo God sal jou in die palm van sy hand hou. Sterkte vir jou.
5 jaar 11 maande 3 weke 4 dae 23 ure oud


Vyf ster
Sterkte en ek hoop jy is gou gesond genoeg om kayalami in die gang af te jaag met n rolstoel en n portier vir n enjin
5 jaar 11 maande 3 weke 5 dae 10 ure oud


Vyf ster
Baklei terug Mater
Ons gaat lê nie maklik nie

Sterkte
5 jaar 11 maande 3 weke 5 dae 12 ure oud


5 ster
sterkte Schatz, ek le jou voor die voete van die Groot Geneesheer
5 jaar 11 maande 3 weke 5 dae 13 ure oud



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar