Gorrel

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek is groot gemaak om te glo dat daar n wetenskapikke verduideliking vir alles is. Dus glo ek dat daar n logiese en verklaarbare rede vir alles is. Tog, as ek snags onder die uitspansel van die sterre hemel sit en kyk na die miljoene sterre, wonder ek of daar nie iets meer as bloot net onself is nie. As ek na die natuurskoon van n ongerepte valley kyk, wonder ek hoe mens die wonder van die skepping kan verklaar. As ek n pas gebore baba aanskou, verbaas ek my oor die wonderwerk van die lewe. Dit alles laat my dink; is daar nie dalk iets soos n God nie? Is die natuur dan nie n wonderwerk opsigself nie? Dit is die ware betekenis van die lewe – dit is seker, want dit is onmoontlik…



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Wonderwerke
Dankie Anze. Daar is niks soos om n bietjie tyd in die natuur te spandeer nie...

Alles van die beste.
4 jaar 9 maande 3 weke 5 dae 11 ure oud


skepping
en so leer ons Hom ken.. die Skriftuur en die Natuur... lekker leesstuk gewees
4 jaar 9 maande 3 weke 5 dae 23 ure oud


Dankie
Dankie Toom.

Groete.
4 jaar 10 maande 22 ure oud


Raak gesien
... dit is seker want dis onmoontlik...
Mooi, man.
GvT
4 jaar 10 maande 1 dag oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Tong in die kies

deur Delene de Wet

My menswees: my blydskap, humor, nostalgie, ironie, walging en poppies uit pram gooi, en ja, natuurlik ook vuurwarm liefde in die vorm van kortverhale, gedigte, monoloë en briewe. Die boek is 'n gesprek met jou, die leser, want op die einde van die dag is ons eintlik almal besig met dieselfde avontuur in die soeke na oorlewing.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar