Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Sy sê dat haar naam Kimberley is .
Sy sê dat haar van Gat is .

Ek wonder of haar tweede naam dalk Se is .


( 07/03/2015 03h05
... Ek dink ek het ñ diamant ontdek )
 



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Hoekie
Oeee eheh, maar ongeslyp sekerlik!
4 jaar 5 maande 2 weke 3 dae 16 ure oud


Waar?
In die Gat . . . ? Dis mos waar diamante vandaan kom!
4 jaar 5 maande 2 weke 4 dae 11 ure oud


HOEKIE
Dis hoekom mens daai hoekies liewer 'n mis moet gee :-D

As haar naam Kimberley is
en haar van is Trein
en haar tweede naam dalk Se is . . .
dan is jy moontlik op die regte spoor :-))
4 jaar 5 maande 2 weke 4 dae 15 ure oud


Se
Wow! kreatief verby

hou wat jy het, hoop jy het 'n license!

*******
4 jaar 5 maande 2 weke 4 dae 22 ure oud



Lelani

deur Rachelle du Bois

Lelani Botha bestuur die eksklusiewe boetiek op die dorp. Sy is beeldskoon, stylvol en kunstig. Maar sy dra swaar aan ‘n geheim waarvan niemand weet nie. Tot hul botanis buurman Leon Postma haar eendag betrap in ‘n situasie wat sy nie langer kan wegsteek nie. Hy weet nou baie meer as wat enige ander mens van haar weet en sy verkwalik hom daarvoor. Hy het geen reg om te weet nie. Sy is pragtig, vurig en wantrouig. En sy is in Leon Postma se lyf, in sy kop en sy bloed. Hy sal vir haar ʼn brug oor die water bou wat haar na hom toe sal bring. Of so hoop hy. Maar Lelani bied hewig weerstand teen haar groeiende aangetrokkenheid tot Leon. Sal sy toegee aan die man wat soos ʼn koors in haar binneste kom intrek het? Sal sy uiteindelik die brug na hom toe oorsteek?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar