Gorrel

Titel: Woes
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Hoe bedank 'n skrywer Woes?
Hou ons afrikaans weg van roes
Stuur woorde uit na Afrikaner harte
Ons taal bly leef, stories kan jy hier vind
Vra 'n vraag, of as iets pla, vra Woes Vriende staan saam as een hier, altyd

Wat beskryf ons gister beter?
Of ons helde, ou dae en hede se verlede
Verhale nog steeds in ons taal, ons eie
'n Forum help ons taal more die lig sien

Eendag sal ons kinders Woes bedank
En 'n storie wat pla hier kom neer lê
Daaruit kan nuwe lesse geleer word
En meskien n hart in vrede weer laat

Hou ons nasie sterk liewe Woes
Tussen woes.co.za gan ons woorde lees
En nog baie vertel wat ons hart wil sê

God seën die Woes nasie en wie nog volg
En meer stories na ons stuur op die wind

En dit sal Afrikaans nie laat Roes
Sekerheid hiervan, gekoppel aan Woes


© Trevor Terblanche



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Woes
Bravo!! Bravo!!!! Luide applous vir jou! Dankie vir hierdie pla-bydrae! Maak weer so.
5 jaar 8 maande 1 week 6 dae oud


Woes
Trevor, hiermee applous vir jou en 'n woeste dankie daarby!! :))
5 jaar 8 maande 2 weke 1 dag 5 ure oud



BEGRAFNIS OF VERASSING - Wat se die Skrif daarvan?

deur Spannie

Hierdie baie kontroversiele vraag van ons tyd rakende die hantering van die menslike liggaam na afsterwe word onomwonde en baie duidelik aan hand van die Skrif en geskiedkundige bronne uiteengesit in hierdie volledige studiestuk. Liggaamsverbranding is baie duidelik 'n suiwer heidense gebruik en streng verbied in die Woord. Vloeiend geskryf, met baie interessante gegewens uit die geskiedenis van ons tyd is hierdie 'n boek wat mens moeilik neersit na jy begin lees het. 'n Moet vir elke ernstige gelowige van ons tyd.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar