Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Net aan al ons vriende en die wat ons ken en die wat ons nie ken nie. Ons (Ans Botha en Jan van der Merwe nou) het ons spookstorie met ‘n link op Woes geplaas na Forum maar ons sien nou nie baie mense gaan lees dit daar of weet regtig hoe die link storie werk nie. Beide ek en Jan plaas nou ons spook storie op Woes vir ons vriende om te lees. Almal is natuurlik welkom om te kom inloer hetsy by ons op Woes of op Forum. Sien uit om julle daar te sien.
ANS BOTHA



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

spook
Dis jammer dat lede nie daar wil inloer en dalk net agterkom dat daar lekker gesels word oor ditjies en datjies, voorteflike watertand resepte, leer mekaar beter ken, pragfoto's en so baie om van te kies en keur. Almal is deesdae tydsgebonde maar tien minute kan seker nie skade doen nie? Ek wil lede aanmoedig om daar te draai.
4 jaar 6 maande 1 week 4 dae 6 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Die Ander Vrou

deur http://www.woes.co.za/

Die boek belig 'n wereld oue situasie uit die perspektief van die "ander vrou"- soos deur die vroue self vertel Die boek sluit ook perspektiewe deur 'n maatskaplike werker en 'n predikant in.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar