Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

"At last" het ek 'n ordentlike sleutelbord onder my vingers om mee te kan tik en nou maak Woes toe!

Ek gaan dit mis om te kan sien wat mede liefhebbers van die geskrewe woord te skrywe het soos dit hier op Woes aangebied was.

Groete en beste wense aan almal wat ook in die koelte van hierde boom kom rus het.

Danie



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Ano
uiteindelik
Net reg vir die nuwe webwerf natuurlik!
1 jaar 8 maande 1 week 4 dae 14 ure oud


Einde
Ek kan nog nie glo dis verby nie. Baie jammer. Ek het nie veel geskryf nie, ek leer maar nog, maar ek het baie lekker gelees vroeg elke oggend.
Ek sien uit na die nuwe webwerf.
Groete aan almal.
1 jaar 8 maande 2 weke 4 dae 23 ure oud


Gewonder . . .
hoekom jy so stil is!

Dit was goed om (lank gelede) ook met jou te kon gesels.

SHALOM!
1 jaar 8 maande 2 weke 5 dae 4 ure oud


Soos ons sien...
...voor in die wapad brand 'n wors!
Vorentoe, vorentoe!
GvT
1 jaar 8 maande 2 weke 5 dae 14 ure oud


TK
Uiteindelik
Moenie handoek ingooi nie. Sluit aan by die nuwe webwerf wanneer hy oopmaak. Anze sê dit sal www.ink.org.za wees
1 jaar 8 maande 2 weke 5 dae 22 ure oud



Van ons ander lede

slavin

deur Maangodin

Annelise, die skrywer van Maanvrug, is terug. Ná haar eksoties-metafisiese reis deur die hiernamaals in Weerloos speel slavin weer in die bekende wêreld van hedendaagse Suid-Afrika af. slavin bevraagteken die definisie van normale seks en die aanvaarde sienings oor seksualiteit. Dit streel en verlei, daag uit en wonder. slavin is weereens net vir volwassenes. Eroties Afrikaans.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar